Palikir 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 23px Pohnpei Koördinate  Stigting 1990 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (2009) 7 000  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +11  - Somertyd UTC +11 Burgemeester  Amptelike webwerf

Palikir is sedert 1990 die hoofstad van die eilandnasie Gefedereerde State van Mikronesië toe dit Kolonia vervang het. Die stad het 'n bevolking van 7 000 in 2009 gehad. Dit is in die noorde van die eiland Pohnpei in die gelyknamige deelstaat geleë.

Kategorie:Nedersettings in die Gefedereerde State van Mikronesië Kategorie:Kusstede