Agri Wiki is 'n wiki-tipe webwerf wat geskep is om inligting aangaande landbou in Suid-Afrika te versamel. Die webwerf is geskoei op Wikipedia-beginsel, waar enige iemand inligting kan bysit, verander en opdateer. Al die inligting op die webwerf is vir al die besoekers beskikbaar. Dit is op 1 Julie 2008 geloods.

Fokusareas Agri Wiki se hoof fokusareas is: Boeke Lewendehawe Nuus Statistiek Tegnologie Toerusting Water en besproeiing Weer Wette Weiding Wild Wol en sybokhaar

Eksterne skakels Agri Wiki se amptelike webtuiste

Kategorie:Landbou in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse webwerwe