Suid-Tarawa 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Divisie Tarawa Koördinate  Stigting  Oppervlakte:    - Totaal 15,76 vk km  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (2010) 50 182  - Bevolkingsdigtheid 3 184/vk km Tydsone UTC +12, +13, +14  - Somertyd UTC +12, +13, +14 Burgemeester  Amptelike webwerf

Suid-Tarawa (Engels: South Tarawa) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kiribati. Die stad het 'n bevolking van 50 182 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 15,76 km². Dit is in die suide van die atol Tarawa geleë. Omtrent die helfte van Kiribati se bevolking woon in Suid-Tarawa.

Kategorie:Geografie van Kiribati Kategorie:Kusstede