Majuro 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie  Koördinate  Gestig op  Oppervlakte:    - Totaal 9,71 vk km  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (2004) 25 400  - Bevolkingsdigtheid 2 618,56/vk km Tydsone UTC +12  - Somertyd UTC +12 Burgemeester  Amptelike webwerf

Majuro is die hoofstad en grootste stad van die Marshalleilande, 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië. Dit het 'n bevolking van 25 400 in 2004 gehad en 'n oppervlakte van 9,71 km².

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van die Marshalleilande Kategorie:Kusstede