Funafuti 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Distrik Funafuti Koördinate Stigting 19de eeu Oppervlakte: - Totaal 2,4 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2012) 6 194 - Bevolkingsdigtheid 2 600/vk km Tydsone UTC +12 - Somertyd UTC +12 Burgemeester Amptelike webwerf
Funafuti is die hoofstad en grootste nedersetting in die eilandnasie van Tuvalu. Die stad het 'n bevolking van 6 194 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 2,4 km². Dit is die grootste atol van Tuvalu en beheer meer as die helfte van dié land se bevolking.
Kategorie:Geografie van Tuvalu Kategorie:Kusstede