Zoetermeer is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Den Haag en Gouda. Die munisipale gebied het sowat 122 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 37 km². Zoetermeer is eintlik 'n groot dorp want die plaas het nie stadsregte gekry nie.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland Kategorie:Stede in Nederland