Naas Olivier (gebore in Klerksdorp, 10 Maart 1982) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Pumas in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie gespeel het.

Eksterne skakels

Profiel op itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense