Oradea • GrosswardeinNagyvárad • Veľký Varadín 280px Kaart Wapen 160px|senter 90px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Roemenië Koördinate  Stigting 1113 Oppervlak:    - Totaal 156,2 km²  Hoogte bo seevlak 142 m Bevolking:    - Totaal (2011) 206 614  - Bevolkingsdigtheid 1 172/vk km Tydsone UTC+2  - Somertyd UTC+3 Burgemeester Ilie Gavril Bolojan Amptelike Webwerf oradea.ro

Oradea (uitgespreek /oˈrade̯a/, Duits: Großwardein, Hongaars: Nagyvárad) is 'n stad in noordwestelike Roemenië. Volgens die 2011-sensus het die stad 196 367 inwoners gehad, waarvan 'n beduidende minderheid Hongare was (45 305; 24.9%). Oradea lê omtrent halfpad tussen die stede Arad en Satu Mare en is op die oewer van die Crișul Repede-rivier geleë.

Geboortes Yehuda Amital (1924–2010), Israelse rabbi en politikus

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Roemenië