Delft is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Den Haag. Die munisipale gebied het sowat 99 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Delft het 'n ou binnestad en 'n universiteit, die Tegniese Universiteit Delft. In die Nieuwe Kerk lê 42 Oranjes begrawe, waaronder stadhouer Willem van Oranje.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland Kategorie:Stede in Nederland