Ricky Januarie (* 2 Januarie 1982 in Hopefield, Suid-Afrika) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat tot 2010 vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en vir die Stormers Super 14-rugby gespeel het. Hy speel sedert 2011 sy rugby in Frankryk.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Cats rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense