Hierdie artikel handel oor die getal 10, vir ander gebruike, sien 10 (dubbelsinnig).

10 (Tien) is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die Romeinse syfer vir tien is X.

Tien is die kleinste positiewe heelgetal met twee syfers. Tien is 'n belangrike getal omdat meeste mense getalle met veelvoude van tien skryf. Dit word die desimale stelsel genoem.

Wiskunde 'n Heelgetal word as 'n ewe getal bepaal as dit deelbaar deur twee is. Wanneer dit in basis 10 geskryf word, sal alle veelvoude van 2 eindig op 0, 2, 4, 6 of 8.

Meetkunde Tienhoek

As 'n konstrueerbare veelhoek met 'n kompas en reguitrand, het die gereelde tienhoek 'n interne hoek van grade en 'n sentrale hoek van grade.

Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 10 × x| 10''' 20 30 40 50 60 70 80 90 100 110 120 130 140 150 160 170 180 190 200 210 220 230 240 250 500 1000 10000 100000

Deling1234567891011121314151617181920 10 ÷ x''' 10 5 3.333 2.500 2 1.667 1.429 1.250 1.111 1 0.909 0.833 0.769 0.714 0.667 0.625 0.588 0.556 0.526 0.500 x ÷ 10 0.100 0.200 0.300 0.400 0.500 0.600 0.700 0.800 0.900 1 1.100 1.200 1.300 1.400 1.500 1.600 1.700 1.800 1.900 2

Magsverheffing1234567891011121314151617181920 10x 10 100 1000 10000 100000 1000000 10000000 100000000 1000000000 10000000000 100000000000 1000000000000 10000000000000 100000000000000 1000000000000000 10000000000000000 100000000000000000 1000000000000000000 10000000000000000000 100000000000000000000 x10 1 1024 59049 1048576 9765625 60466176 282475249 1073741824 3486784401 10000000000 25937424601 61917364224 137858491849 289254654976 576650390625 1099511627776 2015993900449 3570467226624 6131066257801 10240000000000

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle