Dihan Slabbert (gebore 3 Junie 1982), is 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis, vervaardiger, musikant en liedjieskrywer. Hy is bekend as hoofsanger van die popgroep Hi-5.
Diskografie Enkelspelers "Een Hart Een Droom", Hi-5 (2003) "Soebat", Hi-5 (2003) "Kinders van die Wind", Hi-5 (2004) "Time After Time", Hi-5 (2004) "Shnappi", Hi-5 (2005) "The Lava Song" (2006)
Albums Hi-5, self-getiteld (2004) The Lava Song (2006)
Kompilasies Accapêlle, verskeie kunstenaars (2005) Fashion, Nataniël (2005) Die Crescendo-Supersterre, verskeie kunstenaars (2006) God Bless the Child, verskeie kunstenaars (2007)
DVD's Live at The Centurion Theatre, Rina Hugo (2005) By Birth, Nataniël (2006)
Musiekvideo's "Kinders van die Wind", Hi-5 "Time After Time", Hi-5
Teaterproduksies Debut, solo produksie (2000) Oh-Boy! (2004) Afrikiti (2005) Accapêlle (2005) The Moses Machine, met Nataniël en Kyle Grant (2006) Prinz, solo produksie (2006) Out of this World (2006) Bollywood Blitz (2006) Let's Party (2007) Houtkruis die "Musical" (2008) 80's Sensation (2008)
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
Dihan Slabbert bewonderaars-webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse komponiste Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense