Edirne 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 75px|senter Land  Provinsie Edirne Koördinate  Stigting 125 Oppervlakte:    - Totaal 830 vk km  Hoogte bo seevlak 41 m Bevolking:    - Totaal (2008) 138 222  - Bevolkingsdigtheid 185/vk km  - Aire urbaine 141 570 Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester (2008–2014) Hamdi Sedefçi (CHP) Amptelike webwerf www.edirne.bel.tr

Edirne is ’n stad in Thracië, die westelike deel van Turkye, naby die land se grense met Griekeland en Bulgarye. Dié grense word deur die Maritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van die Ottomaanse Ryk van 1365 tot 1457, toe Konstantinopel (die huidige Istanboel) Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.

Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).

Galery

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Edirne

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Turkye