Geel is 'n Belgiese munisipaliteit en stad (sedert 1985) in die Vlaamse provinsie Antwerpen. Die munisipaliteit het sowat 37 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 110 km². Sy beskermheilige is die heilige Dimpna van Geel.
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Antwerpen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Antwerpen (provinsie) Kategorie:Stede in Vlaandere