duimnael|regs|Chiaroscuro houtsnee van Tetis, deur Rogers Fund, 1918. Tetis of Tethis (Grieks: Τηθύς) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en seegodin. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die suster sowel as metgesel van Okeanos.Callimachus, Lofsang 4.17; Apollonius, Argonautica 3.244.
Sy was die moeder van die belangrikste riviere wat die Grieke geken het, asook sowat 3 000 dogters bekend as die Okeaniede.Hesiodus, Teogonie, 337-70
Verwysings
Notas Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Tethys (mythology)
Kategorie:Titane