duimnael|regs|120px|Themis van die Tempel van Nemesis, deur Chairestratos, omstreeks 300 v.C.

Temis of Themis (Grieks: Θέμις) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die SkikgodinneHesiodus, Theogonie, 901ff. en Astraia.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Themis

Eksterne skakels Theoi Project: Themis

Kategorie:Titane