Berkshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap BerkshireOppervlakte1 262 km²Bevolking863 800 (2011)Bevolkingsdigtheid684 inw./km²Distrikte en Unitêre owerhede 250px Wes-Berkshire Reading Wokingham Bracknell Forest Windsor and Maidenhead Slough

Berkshire (uitgespreek /ˈbɑrkʃər/) is 'n graafskap in die suide van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Reading, Slough en Windsor. Berkshire het 'n bevolking van 863 800 in 2011 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels