Koerbat Iwanof was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy was ’n Kosak wat in 1642 die eerste bekende kaart van die Russiese Verre-Ooste geteken het. Hy en sy geselskap het die Baikal-gebergte te voet oorgesteek en die Baikalmeer ontdek.Akademiese woordeboeke en ensiklopedieë (in Russies). URL besoek op 2009-12-17.Noord-Baikal (in Russies). URL besoek op 2009-12-17.
Verwysings
Iwanof