Wladimir Atlasof (circa 1661 - 1711) was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het aan die einde van die eeu die eerste permanente Russiese nedersettings op die Kamtsjatka-skiereiland gestig en het die streek se kolonialisasie gelei. Hy was die eerste persoon wat die streek se natuur en inwoners in besonderhede beskryf het.Russiese historici oor Wladimir Atlasof deur N.W. Tolkatsjewa (in Russies). URL besoek op 2009-12-17.
Verwysings
Kategorie:Russiese ontdekkingsreisigers Kategorie:Geboortes in 1661 Kategorie:Sterftes in 1711