St. John’s 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Eiland Antigua Koördinate Stigting 1632 Oppervlakte: - Totaal 10 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2011) 81 799 - Bevolkingsdigtheid 3 100/vk km Tydsone UTC -4 Burgemeester
St. John’s is die hoofstad en grootste stad van Antigua en Barbuda, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus van die eiland Antigua, dié land se grootste eiland, geleë. Die stad het 'n bevolking van 81 799 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 10 km². St. John’s is in 1632 deur Engelse gestig.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Antigua en Barbuda Kategorie:Kusstede