duimnael|200px|Die Anitsjkof-paleis in die 19de eeu. duimnael|200px|Die Anitsjkof-brug en -paleis in 1753.

Die Anitsjkof-paleis (Russies: Аничков дворец) is ’n voormalige keiserlike paleis op die kruising van Nefski-prospekt en die Fontanka-rivier in Sint Petersburg. Die naam van die paleis kom van die nabygeleë brug oor die Fontanka. Dit is vir keiserin Elisabeth van Rusland ontwerp in ’n uitspattige Barok-styl.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Anichkov Palace Axelrod V.I., Bulankova L.P. Anitsjkof dworets – legendi i bili. Sint Petersburg, 1996.

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste In Ensiklopedie van Sint Petersburg

Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg