Kingston 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Koördinate Stigting 1692 Oppervlakte: - Totaal 480 vk km Hoogte bo seevlak 9 m Bevolking: - Totaal (2011) 1 041 084 - Bevolkingsdigtheid 1 358/vk km - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC -5 Burgemeester Delroy Williams Amptelike webwerf ksamc.gov.jm
Kingston (Engels: [ˈkɪŋstən]; Jamaikaanse patois: Kgn) is die hoofstad en grootste stad van Jamaika, 'n eilandstaat in die Karibiese See. Die stad het in 2011 'n bevolking van 1 041 084 gehad en 'n oppervlakte van 480 km². Kingston is in 1692 gestig en is aan Jamaika se suidkus geleë. Dit is die grootste Engelstalige stad in die Amerikas suid van die Verenigde State.
Lughawe Die internasionale lughawe van Kingston heet die Norman Manley Internasionale Lughawe en is 19 km van die stadskern geleë.
Sportvenue In 1966 het Kingston die agste Britse Ryk en Statebondspele aangebied. Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Kingston se Sabinapark vir sewe wedstryde ingespan.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Jamaika