Kingstown 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Eiland St. Vincent Koördinate Stigting 1722 Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2014) 15 020 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC -04:00 Burgemeester
Kingstown is die hoofstad en grootste stad van St. Vincent en die Grenadine, 'n eilandstaat in die Karibiese See. Die stad is aan die suidkus van die eiland St. Vincent geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2014 'n bevolking van 40 020 gehad.
Tydens die T20I-wêreldbeker 2024 is Kingstown se Arnos Vale-stadion vir wedstryde gebruik.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van St. Vincent en die Grenadine Kategorie:Kusstede