George Town 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Gebied Eiland Grand Cayman Koördinate Gestig op Oppervlakte: - Totaal 29 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2007) 28 836 - Bevolkingsdigtheid 990/vk km Tydsone UTC -5 Burgemeester
George Town is die hoofstad en grootste stad van die Kaaimanseilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 28 836 in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 29 km².
Eksterne skakels
Kategorie:Kaaimanseilande Kategorie:Kusstede