duimnael|200px|Die Aleksander-paleis. duimnael|200px|Karmosynrooi voorkamer, deur Luigi Premazzi (1850's).

Die Aleksander-paleis (Russies: Александровский дворец) is ’n voormalige keiserlike woning in Tsarskoje Selo naby Sint Petersburg. Dit is veral bekend as die gunsteling-tuiste van die laaste tsaar, Nikolaas II, en sy gesin. Dit is geleë in Aleksander-park, naby die groter Katharina-paleis.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Alexander Palace

Eksterne skakels

Aleksander-paleis, tydlyn Amptelike webtuiste

Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg Kategorie:Paleise in Rusland