St. George’s 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Eiland Grenada Koördinate  Stigting 1650 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2012) 33 734  - Bevolkingsdigtheid Tydsone UTC -4 Burgemeester

St. George’s is die hoofstad en grootste stad van Grenada, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die weskus van die eiland Grenada, dié land se grootste eiland, geleë. Die stad het in 2012 'n bevolking van 33 734 gehad. St. George’s is in 1650 deur Franse gestig.

Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is St. George’s se Queen’s Park vir ses wedstryde ingespan.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Grenada Kategorie:Kusstede