Essex120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap EssexHoofstad ChelmsfordOppervlakte3 670 km²Bevolking1 729 200 (2011)Bevolkingsdigtheid471 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekEssexAdministratiewe setel ChelmsfordISO 3166-2:GB-ESSOppervlakte3 465 km²Bevolking1 396 600 (2011)Bevolkingsdigtheid403 inw./km²Webtuistewww.essex.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede 250px|center Uttlesford Braintree Colchester Tendring Harlow Epping Forest Chelmsford Maldon Brentwood Basildon Rochford Castle Point Southend-on-Sea (Unitêre owerheid) Thurrock (Unitêre owerheid)

Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).

Belangrike stede en dorpe Chelmsford, hoofstad en een van die grootste stede. Southend-on-Sea, grootste stad. Basildon, 'n nuwe dorp wat in 1948 gestig is. Colchester, die oudste nedersetting in Engeland en die Verenigde Koninkryk.http://www.igougo.com/journal-j12475-Colchester-Colchester_-_Britains_oldest_recorded_town.html Billericay, 'n dorp in die suide van die graafskap.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf