BangaloreಬೆಂಗಳೂರುBeṅgaḷūru 280px Ligging in Indië Wapen 180px|senter 75px|senter Kaart 90px|senter Land  Deelstaat Karnataka Koördinate  Stigting 1537 Oppervlakte:    - Totaal 366 vk km  Hoogte bo seevlak 920 m Bevolking:    - Totaal (2011) 8 443 675  - Bevolkingsdigtheid 11 000/vk km  - Metropolitaanse gebied 10 456 000 Tydsone UTC+05:30 Burgemeester Sharadamma Lughawens Mangalore Int. LughaweKempegowda Lughawe Amptelike webwerf bbmp.gov.in

duimnael|links|Bangalore in 1924 Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.

Sport Bangalore beskik met die M. Chinnaswamy-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. Op die M. Chinnaswamy-stadion is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016 en die gelyktydige T20I-vrouewêreldbeker 2016, aangebied.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Karnataka Kategorie:Nedersettings in Indië