Suid-Australië is 'n deelstaat van Australië en is geleë aan die suidelike kus van Australië. Met 'n oppervlakte van 983 482 km² is dit die derde grootste deelstaat van die land. Die inwoners aantal bedra ongeveer 1 575 700. Suid-Australië word begrens aan Victoria en Nieu-Suid-Wallis, in die noordooste aan Queensland, in die noorde aan die Noordelike Gebied en in die weste aan Wes-Australië. Dit is die enigste deelstaat wat aan al die ander deelstate op die Australiese vasteland grens.
Geografie Die hoofstad Adelaide lê in die suidooste aan die Golf St Vincent.
Verwysings