Sarh (Arabies: ساره; voorheen Fort Archambault) is die derde grootse stad in Tsjad, na die hoofstad N'Djamena en Moundou, en het in 2008 'n bevolking van 108 061 gehad. Sarh is net noord van die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, langs die Sharirivier geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Tsjad