<span style="font-size:16pt">Managua 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Department Nicaragua Koördinate Stigting 1819 Oppervlakte: - Totaal 544 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2015) 1 048 134 - Bevolkingsdigtheid 1 900/vk km - Metropolitaanse gebied 1 337 709 Tydsone CST (UTC -6) Burgemeester Daisy Torres Amptelike webwerf managua.gob.ni
Managua (Spaans: Santiago de Managua) is die hoofstad en grootste stad van Nicaragua. Die stad het 'n bevolking van 1 048 134 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 544 km². Managua is in 1819 gestig en dien sedert 1852 as hoofstad van Nicaragua.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Geografie van Nicaragua