Asunción 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie Distrito Capital Koördinate  Gestig op 15 Augustus 1537 Oppervlakte:    - Totaal 117 vk km  Hoogte bo seevlak 120 m Bevolking:    - Totaal (2022) 462 241  - Bevolkingsdigtheid 3 950/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 627 220 Tydsone UTC -03 (PYT) Burgemeester Luis Bello Amptelike webwerf asuncion.gov.py

Asunción (Spaans: Nuestra Señora Santa Maria de la Asunción [asunˈsjon], Guaraní: Paraguay [paɾaˈɣwaɨ]) is die hoofstad en grootste stad van Paraguay. Die stad het in 2022 'n bevolking van 462 241 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 117 km². Asunción is op 15 Augustus 1537 deur Spanjaarde onder Juan de Salazar de Espinosa as Nuestra Señora Santa María de la Asunción gestig. Die stad is dus genoem na die Spaanse naam van die Christelike fees Mariahemelvaart wat jaarliks op 15 Augustus gehou word. Dit is aan die linkeroewer van die Río Paraguay geleë, naby die Río Pilcomayo se uitmonding en net noordoos van die grens tot Argentinië.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geografie van Paraguay