Sucre 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 75px|senter Land  Provinsie 23px Chuquisaca Koördinate  Gestig op 29 September 1538 Oppervlakte:    - Totaal 11 800 vk km  Hoogte bo seevlak 2 904 m Bevolking:    - Totaal (2011) 300 000  - Bevolkingsdigtheid 25,42/vk km  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC -04:00 Burgemeester Moises Torres Amptelike webwerf sucre.bo

Sucre (Spaans: La Ilustre y Heróica Sucre) is die hoofstad en vyfde grootste stad van Bolivië, terwyl die setel van die regering in La Paz geleë is. Die stad het 'n bevolking van 300 000 in 2011 gehad en is geleë in suidelike Sentraal-Bolivia. Dit is op 29 September 1538 deur Spanjaarde onder Pedro Anzurez Marques de Campo Redondo as Ciudad de la Plata de la Nueva Toledo gestig. Die historiese stadsentrum van Sucre is in 1991 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Nedersettings in Bolivië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Suid-Amerika