NuukGodthåb 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Provinsie Koördinate Stigting 1728 Oppervlakte: - Totaal 690 vk km Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking: - Totaal (2016) 17 316 - Bevolkingsdigtheid 23,97/vk km - Metropolitaanse gebied 18 040 Tydsone UTC −3 - Somertyd UTC −2 Burgemeester Asii Chemnitz Narup
Nuuk (Deens: Godthåb) is die hoofstad en grootste stad van Groenland, 'n outonome land binne die Koninkryk van Denemarke. Die stad het in 2016 'n bevolking van 17 316 gehad en 'n oppervlakte van 690 km². Nuuk is aan die weskus van Groenland aan die Atlantiese Oseaan geleë.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Groenland Kategorie:Kusstede