regs|duimnael|250px|Die tuin op die kasteel. Myres-kasteel is 'n Skotse kasteel in die streek van Fife, naby die dorp van Auchtermuchty geleë. Die kasteel lê halfpad tussen Edinburg en Dundee.

Eksterne skakels www.myrescastle.com - Die Myres-kasteel webwerf (Engels). www.scotlandby.com (Engels), vir meer inligting.

Kategorie:Kastele in Skotland