Hierdie artikel handel oor die hoofstad van St. Kitts en Nevis. Moenie verwar word met Basse-Terre nie. Basseterre 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Eiland St. Kitts Koördinate  Stigting 1627 Oppervlakte:    - Totaal 6,1 vk km  Hoogte bo seevlak 15 m Bevolking:    - Totaal (2013) 13 000  - Bevolkingsdigtheid 2 541 Tydsone UTC −4 (AST) Burgemeester

Basseterre is die hoofstad en grootste stad van St. Kitts en Nevis, 'n eilandstaat in die Karibiese See. Die stad is aan die suidkus van die eiland St. Kitts geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2013 'n bevolking van 13 000 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 6,1 km².

Sport Tydens beide die Krieketwêreldbeker 2007 en die T20I-vrouewêreldbeker 2010 is Basseterre se Warner Park-stadion vir wedstryde gebruik.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van St. Kitts en Nevis Kategorie:Kusstede