Kaleidosound Music Productions is 'n hoofstroommusiekvervaardigingsmaatskappy wat in Groenpunt, Kaapstad gevestg is. Kaleidosound vervaardig 'n breë reeks musikale genres, waaronder kwaito, hiphop, pop, jazz, klassiek en house.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekvervaardigingsmaatskappye