<span style="font-size:16pt">Port of Spain 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Eiland Trinidad Koördinate  Stigting 1560 Oppervlakte:    - Totaal 13,4 km²  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (2011) 35 914  - Bevolkingsdigtheid 2 680,15/vk km  - Groter metropolitaanse gebied 269 923 Tydsone UTC -4 Burgemeester Joel Martinez Amptelike webwerf poscc.gov.tt

Port of Spain (ook Port-of-Spain geskryf) is die hoofstad en derde grootste munisipaliteit van Trinidad en Tobago, 'n eilandstaat tussen die Karibiese See in die weste en die Atlantiese Oseaan in die ooste. Die stad is aan die weskus van die eiland Trinidad geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2011 'n bevolking van 61 971 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 13,4 km². Na raming beweeg daar daagliks tot 250 000 mense deur die stad.

Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Port of Spain se Queen’s Park-ovaal vir ses wedstryde ingespan.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geografie van Trinidad en Tobago Kategorie:Kusstede