Snow White and the Seven Dwarfs is die wêreld se eerste vollengte tekenprent. Dit is in 1937 deur The Walt Disney Company vervaardig. Net soos Walt Disney se kortfilms was Snow White 'n reuse-sukses.

Ontvangs Resensies Op Rotten Tomatoes gee 97% van 127 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 8,8/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 96/100, gebaseer op 15 resensies.

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Engelse rolprente