Brandenburg an der Havel 280px Kaart Wapen 170px|center 70px|center Vlag 75px|center Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Brandenburg Koördinate Stigting 928 (eerste verwysing) Stadstatus 1170 Oppervlakte: - Totaal 228,8 vk km Hoogte bo seevlak 32 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2013) 71 032 - Bevolkingsdigtheid 310,5/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 Burgemeester Steffen Scheller (CDU) Amptelike Webwerf brandenburg.de
Brandenburg an der Havel is die derde grootste stad in die Duitse deelstaat Brandenburg naas die hoofstad Potsdam en Cottbus. Die stad het 'n bevolking van 71 032 in 2013 gehad en 'n oppervlakte van 228,8 km². Volgens sy oppervlakte is Brandenburg die grootste selfregerende stad in die deelstaat. duimnael|links|Die domkerk van Brandenburg Die geskiedenis van Brandenburg an der Havel strek meer as 'n duisend jaar terug. Die eerste historiese verwysings na die stad dateer van 928 en 929. In 'n oorkonde van 1170 word dit vir die eerste keer as 'n nedersetting met Duitse regstatus genoem. Die bou van Brandenburg se domkerk, waarmee in 1165 begin is, word as die beginpunt van die Duitse geskiedenis van Brandenburg beskou. So word na die stad en domkerk dikwels ook as die "bakermat van die Mark Brandenburg" en die huidige deelstaat verwys.
In 2015 is die 850-jarige jubileum van Brandenburg se domkerk met feesvierings gevier.Domstift Brandenburg - Jubiläum 2015: 850 Jahre Dom zu Brandenburg. Besoek op 26 April 2015
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Brandenburg