Neubrandenburg 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 23px Mecklenburg-Voorpommere Koördinate  Gestig op 4 Januarie 1248 Stadstatus 1248 Oppervlakte:    - Totaal 85,67 vk km  Hoogte bo seevlak 18 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2016) 63 749  - Bevolkingsdigtheid 745/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Silvio Witt Amptelike Webwerf neubrandenburg.de

Neubrandenburg (Duits: [nɔʏˈbʁandn̩bʊʁk]; letterlik: "Nieu-Brandenburg") is die derde grootste stad van die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere ná die hawestad Rostock en die hoofstad Schwerin. Die stad het 'n bevolking van 63 749 in 2016 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 85,67 km². Die stad is genoem ná die moederstad Brandenburg an der Havel en die Mark Brandenburg. Neubrandenburg is op 4 Januarie 1248 deur Markgraf Johann I van Brandenburg gestig en behoort sedert 1298 tot Mecklenburgse gebied. Die stad is sentraal met die Oossee in die noorde, die Poolse stad Szczecin in die ooste, die Duitse hoofstad Berlyn in die suide en die hawestad Hamburg in die weste geleë.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Mecklenburg-Voorpommere