Mamoudzou 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|senter Vlag 90px|senter Land Gebied Koördinate Stigting 1830 Oppervlakte: - Totaal 41,94 vk km Hoogte bo seevlak 16 m Bevolking: - Totaal (2012) 57 281 - Bevolkingsdigtheid 1 400 vk/km - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC +3 Burgemeester Mohamed Majani Amptelike webwerf villedemamoudzou.fr
Mamoudzou is sedert 1977 die hoofstad en grootste stad van Mayotte, 'n oorsese gebied van Frankryk ten noorde van die Comore in die Indiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van 57 281 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 41,94 km².
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Mayotte Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk