Port-au-PrincePòtoprens 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie Ouest Koördinate Stigting 1749 Oppervlakte: - Totaal 36,04 vk km Hoogte bo seevlak 98 m Bevolking: - Totaal (2015) 987 310 - Bevolkingsdigtheid 27 395/vk km - Metropolitaanse gebied 2 618 894 Tydsone UTC -5 Burgemeester Jean Yves Jason
duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van Port-au-Prince Port-au-Prince (Frans: [pɔʁopʁɛ̃s], Haïtiaanse Kreools: Pòtoprens) is die hoofstad en grootste stad van Haïti, 'n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide. Die stad het 'n bevolking van 987 310 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 36,04 km². Port-au-Prince is in 1749 deur Franse gestig.
Op 12 Januarie 2010 om 4:53 nm plaaslike tyd het 'n sterk aardbewing Port-au-Prince getref en die stad grotendeels vernietig. Volgens die Haïtiaanse regering het die aardbewing die lewe van sowat 230 000 mense geëis.
Susterstede Miami, Florida, Verenigde State. Montreal, Quebec, Kanada. Baton Rouge, Louisiana, Verenigde State.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Haïti Kategorie:Kusstede