Willemstad 280px Kaart Koningin Emmabrug 180px|senter 120px|senter Wapen 75px|senter Soewereiniteit 23px Koninkryk van die Nederlande Land Koördinate Stigting 1634 Oppervlakte: - Totaal Hoogte bo seevlak Bevolking: - Totaal (2013) 150 000 - Bevolkingsdigtheid - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC -04:00 Burgemeester
duimnael|links|Die hawe van Willemstad. Willemstad is die hoofstad en grootste stad van Curaçao, 'n outonome land van die Koninkryk van die Nederlande in die Karibiese See. Die stad het in 2013 'n bevolking van 150 000 gehad en is die belangrikste stad op Curaçao en is geleë aan die suidkus naby die oospunt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Willemstad verwys as "punta".
Willemstad was gebou om die Amsterdam-fort kort na dit in 1635 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Curaçao. Die stad is genoem na die eerste koning Willem van Oranje-Nassau, die eerste erfgenaam van die Nederlandse Huis van Oranje. Die historiese stadsentrum en die hawe is in 1997 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Geografie van Curaçao Kategorie:Kusstede Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Nederland Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Noord-Amerika