duimnael|links|Khanaat van Sibir in die 15de tot 16de eeu Die Siberiese Tartare (Siberiese Tartaars: Сыбырлар) is ’n subgroep van die Tartare in Siberië wat soms as ’n aparte etniese groep beskou word. Hulle praat Siberiese Tartaars, wat ’n dialek van Tartaars is. Hulle stam deels van die Turkiese, Oegriese, Mongoolse en Samojeedse volke af, maar hul belangrikste stamvaders was die Kiptsjaks.
Verwysings ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Siberian Tatars
Eksterne skakels Geskiedenis van die Siberiese Tartare
Kategorie:Etniese groepe in Rusland Kategorie:Siberië Kategorie:Turkiese volke