<span style="font-size:16pt">Guatemalastad 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Department Guatemala Koördinate Stigting 1776 Oppervlakte: - Totaal 692 vk km Hoogte bo seevlak 1 500 m Bevolking: - Totaal (2012) 2 110 100 - Bevolkingsdigtheid 3 049/vk km - Metropolitaanse gebied 4 500 000 Tydsone CST (UTC -6) Burgemeester Álvaro Arzú Amptelike webwerf muniguate.com
Guatemalastad (Spaans: Ciudad de Guatemala) is die hoofstad en grootste stad van Guatemala. Die stad het 'n bevolking van 2 110 100 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 692 km². Guatemalastad is in 1776 deur Spanjaarde gestig en is die mees bevolkte stad in Sentraal-Amerika.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Geografie van Guatemala