Yangonရန်ကုန် 280px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Divisie Yangon Koördinate Gestig op 6de eeu Oppervlakte: - Totaal 598,75 vk km Hoogte bo seevlak 15 m Bevolking: - Totaal (2010) 4 348 000 - Bevolkingsdigtheid 7261,8/vk km Tydsone UTC +6:30 Burgemeester Aung Thein Lynn Amptelike webwerf www.yangoncity.com.mm
Yangon (voorheen: Rangoen, Birmaans: ရန်ကုန်) was tot 2005 die hoofstad van Mianmar (Birma) en is met 4 348 000 inwoners in 2010 die grootste stad in Mianmar. Yangon lê aan die suidkus van Mianmar aan die Indiese Oseaan en is met 598,75 km² die grootste hawestad in Mianmar. Yangon lê in Suid-Mianmar (Birma) in die Yangon-divisie. Net wes van die stad mond die Irrawaddyrivier in 'n groot delta in die Andamanse See uit.
Kategorie:Nedersettings in Mianmar