Chennaiசென்னை 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Distrikte 100px|senter Land Deelstaat Tamil Nadu Koördinate Stigting 1ste eeu Oppervlakte: - Totaal 174 vk km Hoogte bo seevlak 6 m Bevolking: - Totaal (2022) 12 395 000 - Bevolkingsdigtheid 29 231/vk km - Metropolitaanse gebied 8 653 521 Tydsone UTC+05:30 Burgemeester M. Subramaniam Lughawe Chennai Internas. Lughawe Amptelike webwerf chennaicorporation.gov.in
Chennai (voorheen: Madras, Tamil: சென்னை) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Tamil Nadu en is met 'n bevolking van 4 216 268 die sesde grootste stad in Indië. Chennai lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan.
duimnael|links|Chennai in 1890 Chennai is die hoofkwartier van die Amateur Radio Society of India.
Sport Chennai beskik met die M. A. Chidambaram-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. Op die M. A. Chidambaram-stadion is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook beide die T20I-vrouewêreldbeker 2016 en die T20I-wêreldbeker 2026 aangebied.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Indië Kategorie:Tamil Nadu