Die Huis van Wessex, ook bekend as die Huis van Cerdic, verwys na ’n familie wat oor Wessex, ’n koninkryk in die suidweste van Engeland, regeer het. Die huis was aan die bewind van die 6de eeu tot met die vereniging van die koninkryke van Engeland.
In dié stadium het die huis die heersers van die hele Engeland geword – tot met Edmund Ironside in 1016. Dié periode van die Engelse monargie staan bekend as die Angel-Saksiese periode, hoewel hul bewind dikwels betwis is, veral deur die Deense koning Sven Vurkbaard wat die troon van 1013 tot 1014 opgeëis het tydens die bewind van Ethelred II.
Sven en sy nakomelinge het tot in 1042 regeer. Ná Hartaknoet was daar ’n kort tyd waarin die Angel-Saksers weer regeer het, tussen 1042 en 1066 onder Eduard die Belyer en Harold Godwinson.
Ná die Slag van Hastings, ’n deurslaggewende gebeurtenis in die geskiedenis van Engeland, het Willem die Veroweraar koning van Engeland geword. Pogings deur Edgar Adeling, ’n kleinseun van Edmund Ironside wat aanvanklik oorgesien is ten gunste van Harold, om die bewind terug te neem was onsuksesvol en Willem se afstammelinge het op die troon gebly. Edgar se niggie Matilda van Skotland het later met Willem se seun Hendrik I getrou en so die twee dinastieë verbind.
Die Huis van Wessex was die laaste inheemse dinastie wat oor Engeland regeer het. Hulle is opgevolg deur die Huis van Normandië (Normandies-Frans), Huis van Plantagenet (Frans), Huis van Tudor (Wallies), Huis van Stuart (Skots), Huis van Oranje (Nederlands), Huis van Hannover (Duits) en die Huis van Sakse-Koburg en Gotha wat in 1917 hernoem is tot die Huis van Windsor (Duits).
Die lys van Engelse konings begin tradisioneel in 829 met Egbert van Wessex.Burke's Peerage & Gentry URL besoek op 7 September 2007.
Engelse monarge van die Huis van Wessex
|width=auto| Egbert(Ecgberht)829-839 || 100px|Egbert || c. 775seun van Ealhmund van Kent || Redburgadrie kinders || 4 Februarie 839op sowat 64 |- |width=auto| Ethelwulf(Æþelwulf)5 Februarie839-856 || 100px|Ethelwulf || Aachenseun van Egbert en Redburga || (1) Osburgases kinders(2) Judith van Vlaandere1 Oktober 853geen kinders || 13 Januarie 858op 62 of 63 |- |width=auto| Ethelbald(Æþelbald)856-860 || 100px || c. 831seun van Ethelwulf en Osburga || Judith van Vlaanderegeen kinders || 20 Desember 860op sowat 29 |- |width=auto| Ethelbert(Æþelberht)21 Desember860-865 || 100px || c. 835seun van Ethelwulf en Osburga || onbekendtwee kinders || 865op sowat 30 |- |width=auto| Ethelred(Æþelræd)865-871 || 100px || c. 837seun van Ethelwulf en Osburga || Wulfrida868twee kinders || 23 April 871op sowat 34 |- |width=auto| Alfred die Grote16 April871-899 || 100px || c. 849Wantageseun of Ethelwulf en Osburga || EalhswithWinchester8686 kinders || 26 Oktober 899op omtrent 50 |- |width=auto| Eduard die Ouere27 Oktober899-924 || 100px || c. 877seun van Alfred die Grote en Ealhswith || (1) Ecgwynn8932 kinders(2) Elffed8998 kinders(3) Edgiva van Kent9194 kinders || 17 Julie 924Farndon, Cheshireop omtrent 47 |- |width=auto| Ethelweard924 || || 904Wessexseun van Eduard die Ouere en Elffled || ongetroud || 924op omtrent 20 |- |width=auto| Athelstan3 Augustus924-939 || 100px || 895Wessexseun van Eduard die Ouere en Ecgwynn || ongetroud || 27 Oktober 939op omtrent 44 |- |width=auto| Edmund I van Engeland28 Oktober939-946 || 100px || 921Wessexseun van Eduard die Ouere en Eadgifu van Kent || Elgiva || 26 Mei 946Pucklekerkop omtrent 25 (vermoor) |- |width=auto| Edred27 Mei946-955 || 100px || c. 923seun van Eduard die Ouere en Eadgifu van Kent || onbekend || 23 November 955Fromeop omtrent 32 |- |width=auto| Edwy die Regverdige24 November955-959 || 100px || c. 941seun van Edmund I en Elgiva || Elgiva (nietig verklaar)|| 1 Oktober 959op omtrent 18 |- |width=auto| Edgar die Vreedsame2 Oktober959-975 || 100px || c. 942Wessexseun van Edmund I en Elgiva || (1) Ethelflaed(2) Elfrida || 8 Julie 975Winchesterop omtrent 33 |- |width=auto| Sint Eduard die Martelaar9 Julie975-978 || 100px || c. 962Wessexseun van Edgar die Vreedsame en Ethelfleda || ongetroud || 18 Maart 978Corfe-kasteelop omtrent 16 (vermoor) |- |width=auto| Ethelred II19 Maart978-1016 || 100px || c. 968Wessexseun van Edgar die Vreedsame en Elfrida || (1) Elfled van Northumbrië(2) Elgifu van Northampton(3) Emma van Normandië || 23 April 1016Londenop omtrent 48 |- |width=auto| Edmund Ironside24 April-30 November 1016 || 100px || c. 989Wessexseun van Ethelred II en Elfled van Northumbrië || Edith van Anglië2 kinders || 30 November 1016Glastonbury op omtrent 27 |- |width=auto| Sint Eduard die Belyer9 Junie1042–1066 || 100px || c. 1003Islip, Oxfordshireseun van Ethelred II en Emma van Normandië|| Edith van Wessex23 Januarie 1045 || 4 Januarie 1066op omtrent 63 |- |width=auto| Harold Godwinson5 Januarie-14 Oktober 1066 || 100px || c. 1022Wessexseun van Godwin, Graaf van Wessex en Gytha Thorkelsdóttir || (1) Ealdgyth Swan-nek6 kinders(2) AldgythJanuarie 10662 kinders || 14 Oktober 1066Oorlog, Oos-Sussexop omtrent 44 |- |width=auto| Edgar Adeling15 Oktober-10 Desember 1066Heerskappy van 8 weke, Edgar die Adeling het oorgegee aan Willem die Grote. Schoolnet History. URL besoek op 23 November 2006 || 100px || c. 1052Hongaryeseun Edward Verbande en Agatha || onbekend || c. 1126op omtrent 75
Verwysings
Skakels