Bardo kan na twee begrippe verwys: Die rolprent Bardo, False Chronicle of a Handful of Truths deur die regisseur Alejandro G. Iñárritu. Die Boeddistiese begrip bardo, ’n intermediêre, oorgangs- of grenstoestand tussen die dood en hergeboorte.

Kategorie:Dubbelsinnig